Category Archives: Afrikaanse artikels

Ewige woord dat alles vertel

Gevestigde Woord van die Almagtige God Jehovah Die hele Skrif deur God ingegee nuttig tot lering “Het ‘n volk die stem van sy god uit die vuur uit hoor praat, soos julle die stem van julle God gehoor het, en … Continue reading

Posted in Afrikaanse artikels, Bijbelcitaten, Woord van God | Tagged , , , , , , , , | 5 Comments

Die Storie van begin tot die einde

N geskiedenis boek Die Bybel is n geskiedenis boek. Die Bybel vertel over ‘n persoonlike wese genaamd God, woonagtig in die hemel, met ‘n werklikke, liggaamlike bestaan, na wie se beeld ons mens geskape is. Die Heilige Skrif vertel die geskiedenis … Continue reading

Posted in Afrikaanse artikels, Bible or Holy Scriptures, Bijbel of Heilige Schrift, Woord van God | Tagged , , , , , , , , , , , , , | 4 Comments

Jy moet jou naaste liefhê soos jouself

  “4  “Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here. 5 Daarom moet jy die Here jou God liefhê met hart en siel, met al jou krag. 6 “Hierdie gebooie wat ek jou vandag gegee het, … Continue reading

Posted in Afrikaanse artikels, Bijbelcitaten, Christen zijn | Tagged , | 1 Comment

Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om ons te leer en ‘n regte lewenswyse te kweek

  “Hy moet die afskrif by hom hou en sy lewe lank moet hy dit gereeld lees sodat hy kan leer om die Here sy God te dien deur gehoorsaam te wees aan alles in hierdie wet en om volgens … Continue reading

Posted in Afrikaanse artikels, Bijbel of Heilige Schrift, Bijbelcitaten | Tagged , , | 2 Comments

Weet dat die tyd van einde van alles is naby

“’n Verstandige mens sien onheil kom en vermy dit; onervare mense loop oop oë daarin en boet daarvoor.” (Spreuke 22:3 AF83) “1  Dít moet jy weet: in die laaste dae sal daar swaar tye kom. 2 Die mense sal selfsugtig … Continue reading

Posted in Afrikaanse artikels, Bijbelcitaten | Tagged , , , | 6 Comments