Deur God geleer om mekaar lief te hê

Julle word . . . deur God geleer om mekaar lief te hê.
— 
1 Tess. 4:9.

Broers en susters wat mismoedig of depressief is, of wat ander probleme het, het ons aandag, aanmoediging en vertroosting nodig (Spr. 12:25; Kol. 4:11).

Ons wys dat ons ons broers werklik liefhet as ons

“dié wat in die geloof aan ons verwant is”

in woord en daad help (Gal. 6:10). Die Bybel het voorspel dat mense “in die laaste dae” selfsugtig en gierig sal wees (2 Tim. 3:1, 2). As Christene moet ons hard werk om ons liefde vir God, vir Bybelwaarheid en vir ons broers en susters te versterk.

Ons sal ons broers en susters soms misverstaan, maar omdat ons lief is vir mekaar, sal ons sulke misverstande op ’n liefdevolle manier oplos!

32 Maar word goedhartig+ teenoor mekaar, vol tere medelye,+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+
(Ef. 4:32)

14 Maar beklee julle, benewens al hierdie dinge, met liefde,+ want dit is ’n volmaakte band+ van eenheid.
(Kol. 3:14).

Laat ons dus aanhou om Jehovah, sy Woord en ons broers intens lief te hê. w17.05 21 ¶17-18

+

Soek ook hierdie teks in die volgende tale:

Nederlands: Elkaar Liefhebben van God geleerd

Deutsch: Von Gott gelehrt einander zu lieben

Frans: Enseignés par Dieu à vous aimer les uns les autres

Engels: Taught by God to love one another

+++

Verdere verwante leeswerk

  1. Die goeie en slegte

Over Christadelphians

Free Christadelphians or Brothers and sisters in Christ, living in Belgium, European Union. - Vrijë Christadelphians of Broeders en zusters in Christus wonende in België in de Europese Unie.
Dit bericht werd geplaatst in Afrikaanse artikels, Bedenking, Broeders, Christen zijn en getagged met , , , , , , , , , , , , , , , . Maak dit favoriet permalink.

2 reacties op Deur God geleer om mekaar lief te hê

  1. Pingback: Taught by God to love one another | Broeders in Christus

  2. Pingback: Enseignés par Dieu à vous aimer les uns les autres | Broeders in Christus

Laat een Reactie achter - Leave a Reply

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit /  Bijwerken )

Google photo

Je reageert onder je Google account. Log uit /  Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit /  Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit /  Bijwerken )

Verbinden met %s

Deze site gebruikt Akismet om spam te bestrijden. Ontdek hoe de data van je reactie verwerkt wordt.